Levitikus 14:52 Afrikaans 1983 (AFR83)

So moet hy die huis reinig met die bloed van die voël en die vars water en deur middel van die lewende voël, die stukkie sederhout, die hisoptakkie en die bloedrooi garing.

Levitikus 14

Levitikus 14:47-57