Levitikus 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarby moet die priester ook die sondeofferlam offer en so versoening doen vir die persoon wat gereinig word. Hierna mag die persoon die brandofferlam slag,

Levitikus 14

Levitikus 14:10-24