Levitikus 13:55 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die priester dan, nadat dit so behandel is, sien dat die kleur van die kol nie verander het nie, is dit onrein, ook al het die kol nie groter geword nie. Dit moet verbrand word. Dit maak nie saak of die bederfde plek aan die voor- of aan die agterkant is nie.

Levitikus 13

Levitikus 13:47-58