Levitikus 13:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die sewende dag moet hy dit weer ondersoek. As die kol op die kledingstuk of garing of materiaal of velartikel groter geword het, is dit skadelike skimmel. Dit is onrein.

Levitikus 13

Levitikus 13:47-57