Levitikus 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die sewende dag moet die priester die persoon weer ondersoek. As daar na die priester se mening geen verandering ingetree het nie en die ontsteking het nie versprei in die vel nie, moet hy die persoon nog 'n week afsonder.

Levitikus 13

Levitikus 13:1-14