Levitikus 13:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die priester egter sien dat die skurfsiekte nie dieper is as die vel nie, maar dat die hare daarop tog nie 'n gesonde kleur het nie, moet hy die persoon met die skurfsiekte 'n week lank afsonder.

Levitikus 13

Levitikus 13:29-39