Levitikus 13:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die priester by sy ondersoek egter vind dat die hare op die seer nie wit geword het nie, dat die seer nie dieper is as die vel nie en dat die ontsteking opgeklaar het, moet die priester die persoon 'n week lank afsonder.

Levitikus 13

Levitikus 13:18-36