Levitikus 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet dit ondersoek. As dit lyk of die kwaad onder die vel is en die hare daarop het wit geword, moet die priester die persoon onrein verklaar. Deur die verswering het daar 'n velsiekte ontstaan wat hom onrein maak.

Levitikus 13

Levitikus 13:15-25