Levitikus 13:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet dit ondersoek. As die seerplek inderdaad 'n wit roof gevorm het, moet die priester die persoon rein verklaar. Hy is rein.

Levitikus 13

Levitikus 13:10-22