Levitikus 11:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is die Here wat julle uit Egipte laat trek het sodat Ek julle God kan wees. Omdat Ek heilig is, moet julle ook heilig wees.

Levitikus 11

Levitikus 11:37-46