Levitikus 11:15-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. al die kraaisoorte;

16. volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls;

17. uile, visvangers, ibisse,

18. flaminke, pelikane, swane,

19. ooievaars, al die reiersoorte, hoep-hoepe en vlermuise.

Levitikus 11