Levitikus 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy en jou seuns mag geen wyn of bier drink wanneer julle moet gaan diens doen in die tent van ontmoeting nie, want dan sal julle sterwe. Dit is 'n vaste voorskrif, ook vir julle nageslag.

Levitikus 10

Levitikus 10:3-11