Onesimus, die getroue medegelowige wat ek baie lief het en wat een van julle is, gaan saam met hom. Hulle sal julle alles vertel van hoe dit hier gaan.