Kolossense 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer hierdie brief klaar by julle voorgelees is, moet julle reëlings tref dat dit ook in die gemeente van die Laodisense voorgelees kan word; en die een wat van Laodisea af sal kom, moet ook by julle voorgelees word.

Kolossense 4

Kolossense 4:11-18