Kolossense 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.

Kolossense 3

Kolossense 3:10-19