Kolossense 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Pas op dat niemand julle van Hom af wegvoer deur teorieë en argumente wat misleidend is nie. Dit is dinge wat berus op die oorlewering van mense, op wettiese godsdienstige reëls en nie op Christus nie.

Kolossense 2

Kolossense 2:3-17