Kolossense 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

en hy hou nie aan die hoof, aan Christus, vas nie. Uit Christus groei die hele liggaam, ondersteun deur die gewrigte en saamgebind deur die spiere, soos God dit laat groei.

Kolossense 2

Kolossense 2:9-23