Kolossense 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid.

Kolossense 1

Kolossense 1:22-29