Kolossense 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het deur Hom alles geskepwat in die hemel en op die aarde is:alles wat gesien kan worden alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders.Alles is deur Hom en vir Hom geskep.

Kolossense 1

Kolossense 1:12-21