Klaagliedere 3:26-29 Afrikaans 1983 (AFR83)

26. dit is goed om geduldig te wagop die hulp van die Here;

27. dit is goed vir 'n mensom sy las in sy jeug te dra.

28. Laat hy in sy eensaamheid geduldig blyas God hom die las opgelê het,

29. laat hy hom diep verootmoedig— miskien is daar hoop —

Klaagliedere 3