Klaagliedere 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het soos 'n vyand geword,Hy het Israel vernietig,Hy het al die wonings vernietig,die vestings verwoes,Hy het ellende op ellende oor Juda gebring.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:1-15