Klaagliedere 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonges en oues lê dood in die strate;jong vroue en jongmanne het deur die swaard geval.U het hulle neergevel op die dag van u toorn,U het 'n slagting aangerig en geen genade betoon nie.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:17-22