Klaagliedere 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juda se mense is weggevoer, hulle kry swaar, hulle is slawe,hulle sit tussen vreemde nasieswaar hulle geen rusplek kry nie;hulle agtervolgers het hulle ingehaal,hulle in die noutes vasgekeer.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:1-7