Klaagliedere 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vyand het beslag gelêop al haar waardevolle dinge;sy moes aanskou hoe heidennasiesin haar heiligdom ingaan,hulle vir wie U belet hetom in u gemeente te kom.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:6-20