Josua 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het na Josua toe in die kamp by Gilgal gegaan en vir hom en die Israeliete gesê: “Ons kom uit 'n ver land en ons kom vra dat u met ons 'n verdrag sluit.”

Josua 9

Josua 9:3-8