Josua 8:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Josua alles wat die wet sê, die seën sowel as die straf, voorgelees, net soos dit geskryf staan in die wetboek.

Josua 8

Josua 8:30-35