Josua 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Kanaäniete en al die inwoners van die land sal daarvan hoor en ons omsingel en alle gedagtenis aan ons uit die land uitroei! Wat sal U dán doen om die grootheid van u Naam te verseker?”

Josua 7

Josua 7:5-17