Josua 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy die families uit Juda laat nader kom, is die Seragfamilie aangewys, en toe hy die Seragfamilie man vir man laat nader kom, is Sabdi aangewys.

Josua 7

Josua 7:15-25