Josua 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gewapende manne het voor die priesters geloop wat die ramshorings blaas, en die agterhoede het die ark gevolg. Terwyl hulle loop, het die ramshorings geblaas.

Josua 6

Josua 6:8-15