Josua 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet om die stad loop; al die manne onder wapen moet een maal om die stad gaan, en dit moet julle ses dae lank doen.

Josua 6

Josua 6:1-7