Josua 6:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die stad met alles daarin is verbrand, net die silwer en goud en die brons- en ystergoed is in die skatkis van die huis van die Here gesit.

Josua 6

Josua 6:22-26