Josua 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die tweede dag een maal om die stad geloop en het toe teruggegaan kamp toe. Dit het hulle ses dae gedoen.

Josua 6

Josua 6:4-20