Josua 5:14-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

14. “Nee,” sê die man, “ek is die aanvoerder van die leër van die Here. Daarom is ek hier.”Josua het diep gebuig en vir die man gesê: “Wat wil u aan my, u dienaar, sê?”

15. Toe sê die leëraanvoerder van die Here vir Josua: “Trek jou skoene uit, want die plek waarop jy staan, is 'n gewyde plek.”Josua het dit gedoen.

Josua 5