Josua 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het ook twaalf klippe binne-in die Jordaan opgerig, op die plek waar die priesters gestaan het wat die verbondsark gedra het. Die klippe is vandag nog daar.

Josua 4

Josua 4:3-12