Josua 24:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy is begrawe in die gebied wat aan hom gegee was as besitting, in Timnat-Serag in die Efraimsberge, noord van Gaäsberg.

Josua 24

Josua 24:25-33