Josua 24:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Josua het vir die volk gesê: “Julle kan nie die Here dien nie. Hy is 'n heilige God, Hy is 'n God wat onverdeelde trou eis en julle opstandigheid en sonde nie sal vergewe nie.

Josua 24

Josua 24:10-20