Josua 24:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Betoon dan nou eerbied aan die Here en dien Hom met opregtheid en met trou. Sien af van die gode wat julle voorvaders anderkant die Eufraat en in Egipte gedien het, en dien die Here.

Josua 24

Josua 24:8-24