Josua 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Ek het nie na Bileam geluister nie, en hy moes julle teen wil en dank seën. So het Ek julle gered uit die hande van Balak.

Josua 24

Josua 24:3-13