Josua 24:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het al die stamme van Israel bymekaargebring in Sigem. Hy het die leiers van Israel, die hoofde, die regters en die ampsdraers geroep, en hulle het hulle plekke kom inneem in die teenwoordigheid van God.

Josua 24

Josua 24:1-3