Josua 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van julle jaag 'n duisend op loop, want dit is die Here julle God wat die oorlog vir julle voer soos Hy julle beloof het.

Josua 23

Josua 23:1-15