Josua 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die een helfte van die Manassestam het Moses 'n gebied in Basan gegee, en vir die ander helfte het Josua wes van die Jordaan 'n gebied gegee saam met die ander stamme.Toe Josua die stamme na hulle woonplekke toe laat gaan met 'n seënwens,

Josua 22

Josua 22:3-15