Josua 22:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete was tevrede en het God geprys. Hulle het afgesien van die plan om die mense van Ruben en Gad te gaan aanval en die gebied waar hulle woon, te verwoes.

Josua 22

Josua 22:30-34