Josua 22:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die priester Pinehas en die leiers van die volksvergadering en die Israelitiese familiehoofde wat by hom was, hoor wat die mense uit Ruben, Gad en Manasse sê, was hulle tevrede.

Josua 22

Josua 22:28-34