Josua 22:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Akan seun van Serag was ontrou met wat aan die Here gewy was, en die toorn het teen die hele Israel losgebreek. Nie net hy het vir sy sonde gesterf nie.”

Josua 22

Josua 22:18-24