Josua 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het gehoor dat die stamme Ruben en Gad en die halwe Manassestam die altaar gebou het en dat dit teenaan Kanaän by Gelilot aan die Jordaan was, aan die Israeliete se kant.

Josua 22

Josua 22:4-17