Josua 21:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het aan Israel die hele land gegee wat Hy met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het. Hulle het dit in besit geneem en daar gaan woon.

Josua 21

Josua 21:39-45