Josua 21:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is vir die Kehatgroep geloot, en aan hierdie Leviete uit die geslag van die priester Aäron is dertien stede toegeken in die stamgebied van Juda, Simeon en Benjamin.

Josua 21

Josua 21:3-5