Josua 21:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

en in die stamgebied van Naftali die asielstad Kedes in Galilea, en Gammot-Dor en Kartan, dié drie stede elkeen met sy weiveld.

Josua 21

Josua 21:30-36