Josua 21:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan hulle is eerstens Kirjat-Arba toegeken, dit is Hebron in die Judaberge met sy weivelde rondom. Arba was die voorvader van die Enakiete.

Josua 21

Josua 21:4-19