Josua 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat iemand wat onopsetlik en sonder voorbedagte rade die dood van 'n ander veroorsaak het, daarheen kan vlug om aan die wraak van 'n bloedverwant van die oorledene te ontkom.

Josua 20

Josua 20:1-9